Sonique Gilardi
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Bloemis en Administratiewe Assistent
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek was vir so lank die meisie in my vriende wat groep wat as die 'nie mooi genoeg' gesien nie. My neus is te skerp en my wange te vet of my bene te groot. En ek het later self so begin voel.
Totdat ek onlangs besef het, dat ek op my eie manier mooi genoeg is.
Ek wil enige vrou of meisie wat daar buite is, wat voel soos wat ek gevoel het vir so n lang deel van my lewe. Ek wil ander bewus maak dat niemand se opinie oor jou ooit 'n effek op jou kan/moet hê nie.
Wees net jou unieke self! Dan is jt die mooiste mooi wat jy ooit kan wees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Brood
3 woorde wat jou goed opsom:
Uniek, Hardwerkend, Flambojant