Kara Werth
Dorp/Stad waar jy woon:
Centurion
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek voel dis my jaar om nuwe dinge aan te pak en uit my gemaksone te beweeg.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Penarie
3 woorde wat jou goed opsom:
Liefdevol, Geduldig, Gemotiveerd