Jonett Olivier
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Drama en Redenaars Afrigter
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
As kind het ek nooit gedink ek kan mooi wees nie. Ek is nog altyd meer plomp as my vriendinne. Soos ek ouer word, en juis daardie dele van myself waarlik sien en aanvaar, leer ek oor my skoonheid. Ek is pragtig soos ek gemaak is – nie oor hoe ek lyk nie, maar oor wat uit my uit straal. Ek wou nog altyd ’n motiverende spreker wees – eks goed met woorde. Maar as ’n Sarie Voorbladgesig-deelnemer kan ek aan meisies en vrouens bewys dat dié wat borrel van liefde en geluk op ’n voorblad behoort – al dra jy ’n extra large!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Tonteldoos
3 woorde wat jou goed opsom:
Kreatief, Lojaal, Hardwerkend