Imke Grobbelaar

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek is 'n kranige sportvrou en dra meestal oefenklere. Dit het my lank geneem om gemaklik te wees in my eie lyf. Ek is trots op wie ek is.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Snoeshaan

3 woorde wat jou goed opsom:

Lewenslustig, Opreg, Lojaal

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media