Layla Marais

Dorp/Stad waar jy woon:

Polokwane

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Want ek wil vir ander meisies, wat net so introvert is soos ek, bewys dat jy steeds gemaklik in jou eie vel kan wees

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Fanaties

3 woorde wat jou goed opsom:

Introvert, Lojaal, Saggeaard

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media