Jodi Vermaak
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Deceased Estates Specialist
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Die jaar 2025 is 'n jaar van groot verandering vir my en om in te skryf vir Sarie se voorbladgesig, tree ek uit my gemakzone uit. Ek is al so baie gespot en afgekraak en hierdie jaar het ek besluit dit is tyd vir my om myself deur my eie oë te sien en om gelukkig in my eie wese te wees. Daar is so baie jong vrouens wat deur afkraking geraak word en ek sal graag 'n aanraking in so dame se lewe wil maak.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Sprankelend
3 woorde wat jou goed opsom:
Borrelend, Aanhouer, Liefdevol