Limri Theron

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Die qoute "If you don't risk anything you risk everything" inspireer my om altyd nuwe uitdagings met 'n positiewe gesindheid aan te pak, daarom skryf ek vir Sarie Nuwe Gesig in as'n uitdaging vir 2025.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Poegaai

3 woorde wat jou goed opsom:

Doelgerig, Nuuskierig, Sportief

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media