Z-maé
Dorp/Stad waar jy woon:
Carletonville
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Jy wil ń verskil maak in die wêreld jy voel mense het ń suur uitkyk op lewe – ek ervaar dit om my, op die nuus en in flieks-
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Onbetaalbaar
3 woorde wat jou goed opsom:
Kreatiwiteit, Lojaal, Deursettingsvermoë