Chriche Wepener

Dorp/Stad waar jy woon:

Kimberley

Beroep:

Dosent, fotograaf & entrepreneur

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Almal het mooi in hulle. Die gesig sonder makeup moet jy die liefste voor wees. Die een wat jy vroeg oggend in die spieel na staar as jy wakker word. Uniek geskape na sy beeld.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Geloof

3 woorde wat jou goed opsom:

Energiek, Uithouer, Standvastig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media