Marné Cooke
Dorp/Stad waar jy woon:
Langebaan
Beroep:
Makeup artist and hairstylist
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Op skool was ek baie gespot oor hoe ek lyk omdat my hare kort was, na skool het ek baie op myself begin fokus en om n beter weergawe te word en ek het in die hoerskool begin droom om die Sarie voorbladgesig kompetisie te wen
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Flambojant
3 woorde wat jou goed opsom:
Flambojant, Selfversekerd, Toegewyd