Alicia Swart

Dorp/Stad waar jy woon:

Klerksdorp

Beroep:

Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

As n student by North West School of Design studeer ek die Besigheids gedeeltes van mode en mode ontwerp. Ek is ook tans n model by n model skool en gekwalifiseer as model afrigter. Ek lees graag Sarie om op hoogte te bly van die nuutste neigings in die mode bedryf en op die voorblad te wees sal n fantastiese geleentheid vir my wees vir my studies en model werk

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Giggel

3 woorde wat jou goed opsom:

Outentiek, Energiek, Humoristies

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media