Chanel De Villiers
Dorp/Stad waar jy woon:
Boksburg
Beroep:
Accountant
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Dit gaan nie net daaroor om op 'n tydskrifvoorblad te kom nie. Hierdie doelwit en fotosessie gaan daaroor om mense te inspireer om standpunt in te neem en doelbewus hul lewe te leef.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Spookasem & Glansvol
3 woorde wat jou goed opsom:
Vriendelik, Kreatief, Dinamies