Caylin Maritz
Dorp/Stad waar jy woon:
Langebaan
Beroep:
Claims Konsultant
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Selfvertroue en selfliefde – dit gee my die geleentheid om myself te vier, my uniekheid te wys en ander vroue te inspireer. Ek raak deel van ’n netwerk van dinamiese vroue, wat almal iets spesiaal na die tafel toe bring.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Koester
3 woorde wat jou goed opsom:
Lewendig, Stylvol, Gelukkig