Bea le Roux
Dorp/Stad waar jy woon:
Wellington
Beroep:
Onderwyseres & Finansiële Adviseur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat ek, as ‘n 28-jarige ambisieuse vrou, glo dis tyd dat ons onsself minder kritiseer en meer vier. Hierdie is my manier om uit my gemak sone te tree, ‘n uitdaging aan te pak en iets te doen wat my sterk, mooi en vol selfvertroue laat voel.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekker
3 woorde wat jou goed opsom:
Positief, Lewenslustig, Gedrewe