Marcel Pettit
Dorp/Stad waar jy woon:
Kaapstad
Beroep:
Landbou Konsultant
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het in 2024 besef dat mooi nie altyd maer , lank ryk of gespierde lyne met n bruin gebrande lyf is nie DIS MEER dis omgee dis lag en nie om gee hoe jy lag nie , dis eet die chippie sonder om dit later af te sluk met water , dis gaan draf en voel beter nie forseer en mik vir gewig verloor nie inteendeel – ek doen crossfit ek wil sterk wees van binne en buite nie hulk sterk nie maar sterk sodat ek vir my man kan se ek sal jou help met die swaer goedjies. Mooi is nie grimmering nie – mooi is wow jy lyk mooi die dag as jy dit nie aan het nie – mooi is om te aanvaar dat ek as vrou selleliet het en dan nie in n 8 broek gaan pas nie , mooi is die eerste persoon wat jou goed laat voel en laat lag en ek voel DIS EK . Ek wil he ander vroue moet ouky wees met nie maer wees nie ouky wees met jou hart is goed so jy is ook.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Perfek ( Ek gebruik dit vir alles)
3 woorde wat jou goed opsom:
Gemaklik, ‘Loud’, Genoeg