Katie Reimers

Dorp/Stad waar jy woon:

Vaalpark Sasolburg

Beroep:

Voorkoms konsultant

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek sal trots wees as ek met ń 'brand' en/of naam soos Sarie geassosieer kan word. Ek het nog altyd die droom gehad om agter die tv skerm/kamera te wees en is MAL daaroor om mooi aan te trek, maar wil ook graag deur die hulp van Sarie my droom najaag om 'n voorkoms konsultant te word. Nie elke vrou besef dat dit moontlik is om mooi en goed te voel oor hulleself nie, maar met die regte aanpassings kan 'n vrou regtig haar beste lyk en voel en sommer die lewe aanpak met 'n nuwe vlak van selfvertroue. Ek is so passievol daaroor om my liefde vir klere, styl en modes te gebruik om elke vrou wat my toelaat te help voel asof sy Sarie voorbladgesig kan wen in 2026.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Styl

3 woorde wat jou goed opsom:

Ekstrovert, Kreatief, Glimlag

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media