Mila Lucia Theron
Dorp/Stad waar jy woon:
Knysna
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek het ingeskryf omdat ek regtig passievol is oor mode en ek sal graag modelwerk wil begin.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Piesang
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Empaties, Speels (playful)