Belinda Van Schalkwyk

Dorp/Stad waar jy woon:

Springs

Beroep:

Skoonheidsterapeut

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek glo dat 2025 'n jaar is waar die Here vir my oomblikke skep.
Wanneer mens in die Here se plan vir jou lewe leef en die passie wat Hy in jou hart geplaas het uitbeeld, dan gebeur wonderlike dinge. Ek glo met 'n platform soos Sarie-voorbladgesig, kan ek 'n verskil maak in soveel jong vrouens se lewens. Deur hulle te wys dat mens nooit te oud is vir droom en groei nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Ja-nee

3 woorde wat jou goed opsom:

Dromer, Hoopvol, Lewenslustig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media