Suné Oosthuizen
Dorp/Stad waar jy woon:
Kaap Stad
Beroep:
Risk & Compliance Analyst
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Dis voluit 'n gevoel. 'n Sarie wat jy koop en deur lees op 'n dag waar dinge net bietjie van die spoor afgegaan het & jy blaaie deur die blaaie en voel eendag sal dit ek wees dan net daarna maak jy instagram oop & jy sien die "pop-up" wat se skryf in. Na 2 min bevind jy jouself om te verduidelik hoekom, waar al wat jy kan se is hoekom nie?
Storie vertelling, drome ontwikkle, deure wat oop maak of selfs om vir ouma se kinders eendag in 50 jaar te wys; "sien ouma was op die voorblad van Sarie" & hoogtepunte wat bereik word met doelwitte wat af gemerk word en 'n onvergeetlike herinnering.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Appelkooskonfyt
3 woorde wat jou goed opsom:
Avontuurlustig, Nuuskierig, Aanpasbaar