Lelani Brand-Labuschagne

Dorp/Stad waar jy woon:

Potchefstroom

Beroep:

BabaGim Instrukteur en voltydse mamma

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Omdat ek glo dat elke vrou die geleentheid moet kry om gepamperlang te word, mooi te voel en iewers op 'n voorblad moet verskyn. Ek is die laaste jaar 'n enkelmamma van 2 pre-tieners en hulle glo ek is die heel mooiste en slimste in die hele wêreld!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Sjoe daar is so baie…… maar dalk majestueus

3 woorde wat jou goed opsom:

Saggeaard, Passievol, doelgerig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media