Andrea Hurter
Dorp/Stad waar jy woon:
Plattekloof Glen, Kaapstad
Beroep:
Grimeerkunstenaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Vir te lank het ek geluister na die stemmetjie in my kop wat my probeer oorreed dat ek nie iets kan doen nie. Of, dat wat ek wil doen, simpel is. Ek wil nie eendag terugkyk op my lewe en dink: ek het nie eers probeer nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Pantoffel
3 woorde wat jou goed opsom:
Kreatief, Verstrooid, Passievol