Abrihana Botha
Dorp/Stad waar jy woon:
Durbanville
Beroep:
Besigheidseienaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Vir baie jare het ek altyd myself deur oë gesien van, "ek is nie goed genoeg vir so iets nie, beslis nie mooi genoeg nie" maar tog was daar hierdie brand binne my dat ek weet ek sal so iets kan doen.
Ek voel gemaklik voor die kameralens, selfs tuis. Alles wat daarmee saam gaan, die 'inkleur' en 'aantrek' van die persoon, saamwerk met die fotograaf en kreatiewe span om dan op die einde 'n die vorm, kleur en smaak aan 'n 'prentjie' te gee… dis kreatief, dis kuns! Ek wil deel wees daarvan. Ek het waardering daarvoor. Dit maak ons wêreld net nog mooier om na te kyk.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Welgeluksalig.
3 woorde wat jou goed opsom:
Betroubaar, Gefokus, Gemaklik