Roulene Bonthuys
Dorp/Stad waar jy woon:
Hartenbos
Beroep:
Huismamma
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek voel dat elke oomblik wat voor jou verskyn n geleentheid is om te groei, en hoekom nie groei in n positiewe rigting in waar jy nie net vir jouself iets kan doen nie maar vir ander ook n voorbeeld te stel of net n bietjie inspirasie te lewer want jy weet nooit wat jou aksies vir iemand anders sal beteken nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Teenwoordigheid
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Selfstandig, Eerlik