Lone pedro

Dorp/Stad waar jy woon:

Kathu

Beroep:

Teacher

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie voorbladgesig want die Sarie tydskrif is n erkende tydskrif wat diversiteit bevorder. Dit is ook n tydskrif waarmee oud en jonk kan vereenselwig. Die tydskrif wat ook moderne vrou help om op hoogte te bly van die nuutste modes en ook resepte en die gesondheids kwessies. Die sarie tydskrif maak ook dat oud en jonk geestelik groei en help ook dat jy jou identiteit te vind en te aanvaar as vrou .

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

ambisieus

3 woorde wat jou goed opsom:

Vriendelik, Toegewyd, Selfversekerd

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media