Muke van Maanen
Dorp/Stad waar jy woon:
Sabie
Beroep:
Dieetkundige
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
2024 was vir my n baie moeilike jaar. My man is in Julie 2024 aan breinkanker oorlede. Ons het 2 seuns, 7 en 10 jaar oud wat ek seker moes maak kom heel aan die ander kant van hierdie trauma uit. Ek het besluit 2025 gaan my jaar wees en ek gaan bietjie op myself ook fokus. Myself verryk en aandag aan die dinge gee wat vir my lekker is. Dus skryf ek in vir voorbladgesig. Ek dink ook my storie kan ander vroue help om heel te word.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Alamapstieks
3 woorde wat jou goed opsom:
Energiek, Sosiaal, Braaf