Elke Joubert
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Modeontwerper, Trourokontwerper
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het 'n passie om jong vroue te inspireer en motiveer, om hull te help hul selfvertroue te bou op wie God sê hulle is en nie wêreldse standaarde nie. Ek glo dat die SARIE Voorbladgesig 'n platform is om ander te bereik en te bemoedig. My doelwit is om bemagtigingsprojekte te kan loods met die ondersteuning van SARIE wat fokus op selfbeeld, higïene, etiket en lewensdoel. My twee groot liefdes is gim en mode, en ek glo ek kan dit gebruik om konneksies te vorm met die mense om my en 'n steunpilaar vir die gemeenskap te wees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Outentiek
3 woorde wat jou goed opsom:
Outentiek, Doelgerig, Selfversekerd