Zandri Olivier

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Psigometris

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Om op die voorblad van SARIE te wees is meer as net 'n foto-dit verteenwoordig egtheid, elegansie en krag. Ek glo in egtheid en om te aanvaar wie ons werklik is. Deur ons lewenstories te deel, kan ons ander ophef en inspireer. SARIE verteenwoordig waardes wat aansluit by my eie en daarom glo ek, ek kan ander ook inspireer deur my misie en visie van die lewe.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Asemrowend

3 woorde wat jou goed opsom:

Ambisieus, Innoverend, Barmhartig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media