Alrie. Tana. Marike. Monique. Carlize. Elmaré. Nicola. Yolani. Nadia. Emaré. Schané. Nicqie. Jonadrie …
Sedert 2011 het ons wenners elke jaar ’n SARIE-vriendin geword. Hul gesigte en stories verskyn gereeld op SARIE se webtuiste en in die tydskrif. Boonop het elkeen van dié inspirasie-vroue hul eie platforms en horisonne verbreed.
Wil jy jou naam ook op dié lys sien? Skryf dan vandag nog in!
Hier is die SARIE Voorbladgesigte van die afgelope dekade: