Is jy nommer 13?

Vanjaar soek ons SARIE se 13de Voorbladgesig! Is dit dalk jy? Of ken jy so iemand? Sy’s natuurlik mooi, met ’n warm glimlag, oë wat saamgesels, hare blink … Kom skryf in of benoem jou ma, suster, vriendin, dogter of kleindogter!