Hoe om in te skryf

  • Voltooi die vorm hieronder met die korrekte inligting.
  • Maak seker jou foto’s se name bevat geen simbole of diakritiese tekens nie.
  • Drie foto’s word toegelaat as ’n JPEG of PNG, elk in portretstyl.
  • Maak seker jy het die reëls gelees.
  • Indien jy met die inskrywing sukkel, lees gerus die algemene probleme.
  • Skryf asseblief in vanaf ’n rekenaar en nie ’n selfoon nie, dit verseker dat jou inskrywing op die webtuiste sal verskyn.

1. Betaal

Betaal die administrasiegeld hier

2. Skryf in

Vul jou besonderhede hier in

Maak asseblief seker jy skryf vir die regte wedstryd in:

Indien jy of die persoon wat jy wil benoem 18 jaar of ouer is en reeds graad 12 voltooi het, moet jy inskryf vir SARIE Voorbladgesig.

Indien jy 16 tot 18 jaar oud is en ’n hoërskoolleerder in graad 10 tot 12, moet jy inskryf vir SARIE Nuwe Gesig.

Maak seker jy is op die regte bladsy VOOR jy met stap 1 begin en die administrasiegeld betaal. Geen inskrywings van hoërskoolleerders word vir SARIE Voorbladgesig aanvaar nie, en eensgelyks geld geen inskrywing buite die genoemde ouderdomsgroepe vir ons Nuwe Gesig-wedstryd nie.

Indien jy ’n finalis in ’n ander voorbladgesig-kompetisie is, mag jy ongelukkig nie vir SARIE Voorbladgesig of SARIE Nuwe Gesig inskryf nie. 

Voltooi jou inskrywing

  • Price: R100.00
  • R0.00