SARIE Voorbladgesig: Benoem Iemand

  • Voltooi die vorm hieronder met die korrekte inligting.
  • Maak seker jou foto’s se name het geen simbole of diakritiese tekens nie.
  • Drie foto’s word toegelaat as ’n JPEG, PNG of BMP, elk in portretstyl.
  • Maak seker jy het die reëls gelees.
  • Indien jy met die inskrywing sukkel, lees gerus die algemene probleme.
  • Skryf asb. in vanaf ’n rekenaar en nie ’n selfoon nie, dit verseker dat jou inskrywing op die webtuiste sal verskyn. 

BELANGRIK: Jy gaan nou iemand benoem vir SARIE Voorbladgesig.

Maak asb. seker jy skryf vir die regte wedstryd in:

Indien jy of die persoon wat jy wil benoem 18 jaar en ouer is en reeds matriek voltooi het, moet jy inskryf vir SARIE Voorbladgesig

Indien jy 16 tot 18 en ‘n hoërskoolleerder in graad 10 tot 12 is, moet jy inskryf vir SARIE Nuwe Gesig

Maak seker jy is op die regte bladsy VOOR jy met stap 1 begin en die administrasiegeld betaal. Geen inskrywings van hoërskoolleerders word vir SARIE Voorbladgesig aanvaar nie, en eensgelyks geld geen inskrywing buite die genoemde ouderdomsgroepe vir ons Nuwe Gesig-wedstryd nie.

LET WEL: Moenie twee keer inskryf en ’n dubbele betaling maak nie. Kontak ons asb. as jy dink jou inskrywing en/of betaling is nie ontvang nie.

STAP 1

Betaal vir die inskrywing

Slegs elektroniese betalings met krediet-, debiet- en tjekkaarte word aanvaar.

STAP 2

Benoem iemand

Vul die besonderhede hier in en laai drie inskrywingsfoto's op.

[8:17 PM] Carmen Botma Inskrywings vir Voorbladgesig en Nuwe Gesig is nou gesluit. Stemme vir beide is ook gesluit.