1. Tuis
  2. /
  3. Nuwe Gesig
  4. /
  5. Waarna kyk ons

Is jy graad 10 tot 12?

SARIE Nuwe Gesig is deel van SARIE Voorbladgesig en almal tussen 16 en 18 kry die kans om ontdek te word. Vanjaar is dit jou beurt om op die voorblad van SARIE te pronk.