Hier is hulle!
Ons eerste Top-30 SARIE Nuwe Gesig-finaliste

Hulle het ingeskryf en hulle het gewoeker.

Hier is die Top-30-finaliste – ’n kombinasie van sosialemediasterre
en opwindende nuwe gesigte.
Ons eerste finaliste vir hierdie nuwe kompetisie!

Wat is volgende?

Die Top-10 word in SARIE se Augustus-uitgawe aangekondig, te koop 17 Julie.
Wees daarna op die uitkyk vir die September-uitgawe van SARIE, wat vanaf 21 Augustus te koop sal wees. Hierin kondig ons die wenner van SARIE Nuwe Gesig op ’n splinternuwe manier aan. Hou ook SARIE.com dop, wat die wenner groot aanlyn sal vier!

[8:17 PM] Carmen Botma Inskrywings vir Voorbladgesig en Nuwe Gesig is nou gesluit. Stemme vir beide is ook gesluit.

[8:17 PM] Carmen Botma Inskrywings vir Voorbladgesig en Nuwe Gesig is nou gesluit. Stemme vir beide is ook gesluit.

Vianke Herbst - 16, Bloemfontein