Betaal die administrasiegeld hier
Vul jou besonderhede hier in
Maak asseblief seker jy skryf vir die regte wedstryd in:
Indien jy 18 jaar of ouer is en reeds matriek voltooi het, moet jy inskryf vir SARIE Voorbladgesig.
Indien jy 16 tot 18 is en ’n hoërskoolleerder in graad 10 tot 12, moet jy inskryf vir SARIE Nuwe Gesig.
Maak seker jy is op die regte bladsy VOOR jy met stap 1 begin en die administrasiegeld betaal. Geen inskrywings van hoërskoolleerders word vir SARIE Voorbladgesig aanvaar nie, en eensgelyks geld geen inskrywing buite die genoemde ouderdomsgroepe vir ons Nuwe Gesig-wedstryd nie.
Indien jy ’n finalis in ’n ander voorbladgesig-kompetisie is, mag jy ongelukkig nie vir SARIE Voorbladgesig of SARIE Nuwe Gesig inskryf nie.