1. Tuis
  2. /
  3. Nuwe Gesig
  4. /
  5. Betaal Fout

Daar was 'n probleem met u betaling. Probeer asseblief weer.

1. Betaal

Betaal die administrasiegeld hier

2. Skryf in

Vul jou besonderhede hier in

  • Voltooi die vorm hieronder met die korrekte inligting.
  • Maak seker jou foto’s se name het geen simbole of diakritiese tekens nie.
  • Drie foto’s word toegelaat as ’n JPEG, PNG of BMP, elk in portretstyl.
  • Maak seker jy het die reëls gelees.
  • Indien jy met die inskrywing sukkel, lees gerus die algemene probleme.
  • Skryf asb. in vanaf ’n rekenaar en nie ’n selfoon nie, dit verseker dat jou inskrywing op die webtuiste sal verskyn.

Maak asb. seker jy skryf  vir die regte wedstryd in:

Indien jy of die persoon wat jy wil benoem 18 jaar en ouer is en reeds matriek voltooi het, moet jy inskryf vir SARIE Voorbladgesig.

Indien jy 16 tot 18 en ‘n hoërskoolleerder in graad 10 tot 12 is, moet jy inskryf vir SARIE Nuwe Gesig.

Maak seker jy is op die regte bladsy VOOR jy met stap 1 begin en die administrasiegeld betaal. Geen inskrywings van hoërskoolleerders word vir SARIE Voorbladgesig aanvaar nie, en eensgelyks geld geen inskrywing buite die genoemde ouderdomsgroepe vir ons Nuwe Gesig-wedstryd nie.

LET WEL: Moenie twee keer inskryf en ’n dubbele betaling maak nie. Kontak ons asb. as jy dink jou inskrywing en/of betaling is nie ontvang nie.

Betaal vir die inskrywing