Simoné Marx
Dorp/Stad waar jy woon:
Bloemfontein
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek skryf in vir Sarie Nuwe Gesig omdat ek glo dat ek iets uniek bring – nie net in voorkoms nie, maar in wie ek is as mens. Ek het dalk nie al die ervaring nie, maar ek het 'n opregte passie, 'n leerbare gees, en 'n natuurlike liefde vir kreatiwiteit en selfuitdrukking. Ek weet ek het baie om te bied, en ek is opgewonde om te groei, te leer en moontlik ander te inspireer deur hierdie reis.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Komkommer
3 woorde wat jou goed opsom:
Entoesiasties, Kreatief, Liefdevol