Shané Kotze
Dorp/Stad waar jy woon:
Paarl
Beroep:
Finansiele Adviseur Assistent
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek dink elke klein dogtertjie se droom is om eendag op n voorblad te verskyn, maar meer omdat ek ander vrouens op my ouderdom wil inspireer! Maak nie saak hoe minder mooi jy van buite voel nie, die mooi van binne sal deurskyn en dis wat mense gaan raak sien. Hê die ekstra bietjie selfvertroue en maak ń verskil.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Veerkragtigheid
3 woorde wat jou goed opsom:
Deursettingsvermoë, Sprankelende persoonlikheid, Staatmaker