Mikhe du Plessis
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek het wou al vir lank vir n kompetisie soos dié inskryf maar het nog nooit na aksie oorgegaan nie. Ek is gemaklik in my eie vel, lief vir mense en wil wys dat jy nie perfek hoef te wees om n verskil te kan maak nie. Ek wil bo uitkom nie sodat die wereld my kan sien nie, maar sodat ek die wereld kan sien. Die Sarie Nuwe gesig kompetisie gee vir my die geleentheid om uit my gemaksone te tree, myself uit te daag en ander jong meisies te inspireer om dieselfde te doen.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekkernye
3 woorde wat jou goed opsom:
Saggeaard, Vriendelik, Diensbaar