Lucinda Bosch
Dorp/Stad waar jy woon:
Kaapstad
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Partykeer moet 'n mens net spring, al voel dit of jy nie heeltemal gereed is nie. Ek skryf in omdat ek besef het jy hoef nie altyd te wag vir toestemming nie. Jy mag opdaag net soos jy is! Met jou moed, jou menswees en jou storie. Sterk vroue is nie dié wat alles reg kry nie, dis dié wat opdaag, straal en ander vroue ruimte gee om ook hulself te wees. Ek wil een van hulle wees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Snoesig
3 woorde wat jou goed opsom:
Hardwerkend, Gedisiplineerd, Lojaal