Liandri Cloete

Dorp/Stad waar jy woon:

Klerksdorp

Beroep:

Onderwyseres

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Die vraag op elke vrou se lippe sal altyd wees…
Is ek mooi genoeg? Is ek goed genoeg? Is ek genoeg? Sosiale media speel 'n groot en negatiewe rol in hoe vrouens hulself sien en kan mens vinnig in 'n groef laat beland en negatief laat voel omdat jy jouself vergelyk. Ek het al verskeie kere ingeskryf vir SARIE Voorbladgesig, maar vanjaar skryf ek in met die doel dat #EK sónder twyfel genoeg is en in myself glo. Dit sal vir my 'n eer en 'n voorreg wees om te kan deel wees van vanjaar se SARIE Voorbladgesig.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lekker

3 woorde wat jou goed opsom:

Lojaal, Integriteit, Opreg

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media