Julien (Jolla) van Heerden

Dorp/Stad waar jy woon:

Schweizer-Reneke

Beroep:

Persoonlike assistent/admin klerk

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek dink as mens 'n mamma word, begin mens jouself al meer ondertoe op die lysie skuif. Dis die grootste seën en wondergawe om 'n ma te wees, maar so nou en dan moet mens ietsie vir jouself doen. As jy nooit probeer nie sal jy ook nooit weet wat kan wees nie. So daarom het ek besluit om te probeer.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Fieterjasies

3 woorde wat jou goed opsom:

Liefdevol, Hardwerkend, Babbelkous

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media