Elizabeth (Zetti) Malan

Dorp/Stad waar jy woon:

Irene

Beroep:

Learning Designer/Skrywer

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek wil graag wen, want ek sien Sarie voorblad as ‘n simbool van hoop – ek hoop dat Charlize Theron (my niggie) my weer raaksien en kontak. Ons het na baie familie hartseer kontak verloor.
Ek wil ook meer self vertroue he en wil nie meer bang wees om kanse te vat op dinge wat lei na ongelooflike plekke en mense.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Natuurlik Bruin

3 woorde wat jou goed opsom:

Diere-liefhebber, Liefdevol, Eksentriek

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media