Danushka Deetlefs
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
self employed
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Om vir Sarie voorblad in te skryf was iets wat ek nog altyd wou doen, toe ek jonger was het ek ingeskryf maar nie deur gedring nie.
Ek gee nie sommer maklik op met dinge in die lewe wat ek wil bereik nie.
Ook om n voorbeeld te wees vir jonger meisies en dames, om te sien, dat maak nie saak jou ouderdom nie, mens het altyd nog drome waarna jy streef en dat dit nooit onmoontlik is om dit na te vol en sukses daarvan te maak nie. Aanhouer wen altyd. Dalk nou dalk in die toekoms.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
boeretroos & bollemakiesie
3 woorde wat jou goed opsom:
POSITIEF, LIEFDEVOL, GELUKKIG