KONTAK ONS

Vir enige navrae, kontak Carmen Botma by Carmen.Botma@sarie.com.

As jy benoem is en nie die inskrywing aanvaar nie, stuur ‘n e-pos aan Carmen.Botma@sarie.com met jou naam duidelik in die onderwerpsveld en sê dat jy nie die inskrywing aanvaar nie.

 

Algemene probleme

My foto’s laai nie op nie. 

Maak seker jou foto’s is kleiner as 4 MB elk en in jpg.-formaat. Die foto se naam moet ook geen simbole of diakritiese tekens bevat nie.

Ek het nie ‘n e-pos ontvang nie. 

Sekere diensverskaffers laat nie die e-pos deur nie. As jou inskrywing op hierdie webwerf verskyn, is dit suksesvol.

My naam / van / ouderdom is verkeerd op die inskrywing.

Stuur ‘n e-pos aan Carmen.Botma@sarie.com met jou inskrywing se URL en die korrekte inligting.